Laag Werke gedoen – by SLANGHOEK KELDER

Ons het laag werke gedoen by die Nuwe Slanghoek Kelder wat gebou word.

Die laag werk is gedoen as volg:

  • 300mm laag van G5
  • Twee lae 75mm G4, en alby lae is gestabiliseer met sement.

Add a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *