GPS Pale Planter

Witels Verhuring stel bekend:𝐃𝐢𝐞 𝐆𝐏𝐒 𝐏𝐀𝐋𝐄 𝐏𝐋𝐀𝐍𝐓𝐄𝐑✔️ Dit kan van 80mm tot ‘n 200mm dikte paal inkap.✔️ Dit kan tot ‘n 6m paal vir ‘n net struktuur plant.✔️ Geskik vir 𝗪𝗜𝗡𝗚𝗘𝗥𝗗 𝗣𝗔𝗟𝗘, 𝗕𝗢𝗢𝗥𝗗𝗘 𝗣𝗔𝗟𝗘 & 𝗡𝗘𝗧 𝗦𝗧𝗥𝗨𝗞𝗧𝗨𝗥𝗘.✔️ Doeltreffend en tyd besparend.✔️ Die wingerd kan eers geplant word en dan die pale.✔️ Geen uitpen werk is nodig aangesien die 𝗣𝗮𝗹𝗲 𝗣𝗹𝗮𝗻𝘁𝗲𝗿 GPS gedrewe is.(𝘉𝘦𝘴𝘬𝘪𝘬𝘣𝘢𝘢𝘳 𝘷𝘢𝘯𝘢𝘧 𝘈𝘶𝘨𝘶𝘴𝘵𝘶𝘴 2021 – 𝘴𝘰 𝘣𝘦𝘴𝘱𝘳𝘦𝘦𝘬 𝘯𝘰𝘶)

Add a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *