Witels trap fiets!

Witels se twee fietsryers het die naweek deel geneem aan die 45km resies by Van Loveren Wines in Robertson.

Cheswin het 3de geëindig, en Walla – 5de! Welgedaan manne!

Add a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *