SKILPADFONTEIN DAM

Project: The Construction of Skipadfontein Dam

Client             :           Skilpladfontein Boerdery   : JW Pieterse

Engineer       :           Boland Opmeting                 : Douw Willemse

Volumes        :           227 000 m³

The Dam was built in Phases as water demand increased. The dam was built with the well ditch on the full water side, unlike the traditional central well ditch as the clay was very volatile. The design allowed access to the well ditch in case of a later problem due to the terrain. In the second season after the dam was completed, a leak occurred right on the bottom of the dam. The leak is could successfully be repaired.
The change in design is now being successfully applied in all our new designs even though there are no significant problems with the site.

 

Die Dam is n Fases gebou soos water behoefte verhoog het. Die dam is gebou met die putsloot aan die vol water kant, anders as die tradisionele sentrale put sloot, aangesien die klei baie wisselvallig was. Die ontwerp het toegang tot die put sloot toegelaat indien daar later problem opduik a.g.v. die terrein. In die tweede seisoen na die dam voltooi  het daar n lekkasie ontstaan reg op die bodem van die dam. Die lek is kon sukses vol herstel word.

Die verandering in ontwerp word nou suksesvolle in al ons nuwe ontwerpe toegepas al is daar nie wesenlike probleme met die terein nie.